Danie Odendaal destyds in 2010.

FOTO Phyllis Green

Danie Odendaal destyds in 2010. FOTO Phyllis Green

Het jy gehoor?

Wat jy nie van Danie Odendaal geweet nie, en sy gunstelinge

* Dit vat my tussen 45 minute en ‘n uur om in die see of in ‘n swembad te kom.
* Ek kan Andrew Lloyd Webber se musiek nie verduur nie.
* Ek verkies dit om in derde rat te bestuur.
* Ek sal enigiets doen vir nougat met ‘n swart Belgiese sjokolade-lagie
*Ek kan ure lank ‘faff‘ oor die kostuums wat die akteurs dra, maar in my eie klerekas is daar net twee denim-broeke.

Danie se gunstelinge:
FLIEK
The wings of the dove
BOEK Dangerous Liaisons van Pierre Choderlos de Laclos
DRANKIE Enkelmout whiskey of ‘n droë rosé
KOS Enigiets wat Annie voorberei het.
WEGBREEKPLEK IN SA Ons agterstoep wat uitkyk op die tuin met sy wilde Stinkhoutboom.
AKTEUR Robert de Niro
AKTRISE Glenn Close
KARAKTER IN 7DE LAAN Moekie

  • Selma Nel

    Dagse Danie,
    Ek is ‘n 67jarige ouma en geniet 7de Laan baie selfs vir Paula met al haar geite, maar ai, die Flooze!
    Is daar nie iemand wat haar onder die vlerk kan neem en ‘n bietjie opvoed nie? Sy is darem alte irriterend.
    Hou so aan ons is dol oor al die 7de Laners. Ons het hulle lief.

  • casper

    nou gee moekie dan n gesig!!

  • Bell

    Ek is mal oor 7de laan, maar ek dink dis nou nie nice die ding van Gita en Herman. Verregaande.

  • http://dvidrgybkbpf.com/ nabway

    pczgFj gunrrxuqfjvl, [url=http://cixhglhnrqqh.com/]cixhglhnrqqh[/url], [link=http://ltsxfoozfgqe.com/]ltsxfoozfgqe[/link], http://darlbenuqrnw.com/