Het jy gehoor?

Wat lê voor vir District 9 se Vanessa Haywood?

“Ek is pas terug van Los Angeles en Londen waar ek agente en vervaardigers ontmoet het. My plan is om vanjaar tussen SA en Engeland as aktrise te werk en volgende jaar in LA in die filmbedryf te probeer werk kry. Ongelukkig het die resessie Amerika swaar getref en is daar nie nou baie werk nie.” – Vanessa Haywood

District 9 is vir ‘n ongelooflike 4 Oscars benoem – dié van ‘beste rolprent’, ‘beste draaiboek’, ‘beste film-redigering’ en ‘beste prestasie in visuele effekte’. Die Oscar-toekennings word Sondagaand 7 Maart uitgedeel en sal Maandag 8 Maart op M-Net uitgesaai word. Moet dit nie misloop nie – dis ‘n groot jaar vir Suid-Afrika!

Hier is van haar mooiste foto’s:

Vanessa Haywood

Vanessa Haywood

Vanessa Haywood

Vanessa Haywood

Vanessa Haywood

Vanessa Haywood