sr1010cover4rz
Het jy gehoor?

Wat maak Hanna Grobler aan Steve se sy?

Platteland, dié twee se nuwe fliek, word in Januarie geskiet. Steve Hofmeyr is die skurk in dié fliek en Hanna Grobler speel sy golddigger-vrou. “Ek het nog altyd goeie meisies gespeel, maar dié keer is dit glad nie die geval nie!” vertel Hanna.

Die hoofrolle word vertolk deur sangers Bok van Blerk en Lianie May, en ander groot name soos Jay du Plessis en Karlien van Jaarsveld sal ook daarin te sien wees. Sean is baie opgewonde oor die fliek en hy glo dit gaan “’n grote” wees. “Die storie is baie boeiend en vol aksie, en natuurlik is daar ook romanse tussen-in.”

Om teenoor Steve te speel is vir Hanna opwindend. “Ek sien baie daarna uit, want ek en Steve kom goed oor die weg. Dit is vir my ’n voorreg om teenoor hom te speel, want hy is ’n baie ervare akteur.”

Platteland sal volgende jaar Junie in fliekteaters landwyd wys.

  • Ingrid Bodenstein

    Dit lyk nou interessant !!!

  • lea

    Soe! eindelik al die goeie akteurs en sangers bymekaar.. dit kan net fab.. wees!

  • hermav

    Nn2l9y tbrphxwsmvpk, [url=http://zzfhaqqfyorh.com/]zzfhaqqfyorh[/url], [link=http://ohfhsldsuzke.com/]ohfhsldsuzke[/link], http://cbdzvsbjmnyj.com/