Het jy gehoor?

Wat mense sê: “Ek was 16 jaar in Oosterse tronk” – SA vrou

‘n Reis na die Ooste het haar lewe verander. Op die lughawe het immigrasie-beamtes dwelms gevind wat in boeke van ‘n vriend versteek was. Vanessa het lewenslange tronkstraf gekry. Sy was 3 maande swanger. Na verskeie aansoeke is Vanessa in 2010, na 16 jaar uiteindelik vrygelaat.

Kyk hierdie roerende verhaal Dinsdagaand 4 September om 19h00 op kykNET.


JY KAN SAAMGESELS
Wanneer? Van 17 Julie om 21:00 op kykNET.
Wat sê jy? Jy kan direk ná elke program op sarie.com, Facebook en Twitter saampraat oor die onderwerp wat Janie bespreek het.
Het jy ‘n storie? Deel jou verhaal op die gespreksforum “Wat mense sê” op sarie.com

  • Yota

    Ag Janie vir ons n vere lande n paar meer minute. Vanessa Goosen se story le na aan die hart vir Suid Afrikaaners wat in Thailand Woon of gewoon het. Die pleit van SA vrouens wat wel vout gemaak het maar so duur moes betaal. Danksy n paar dames vat na hulle omsien wat nog daar sit.