cess_scarlett_johansson_07_v
Het jy gehoor?

Scarlett Johansson soos jy haar nog nooit gesien het nie

Die fotosessie het 14 uur lank geduur, en sy het onder meer die klassieke Marlene Dietrich, wel bekende Duitse aktrise in die 1950’s tot 1970’s. Die Italiaanse aktrise, Giulietta Masina, aktrise en Buster Keaton bekende komediant uit die vorige eeu, kompleet is ’n strooihoed en strepiespak uitgevat! 

Scarlett en Tim Walker het blykbaar met die konsep vorendag gekom tydens ’n gesellige aandete in Frankryk.

Kyk na al die foto’s

  • tinabella vd merwe

    Hoe oud is sy?