010814SRS044-570x734
Het jy gehoor?

Watter resep/dis is jy? Toets jouself!

Staan jy gereeld agter die kospotte of geniet jy die glans van ‘n grênd restaurant. Miskien is jy die lewe van die partytjie, maar jy sit jou voete nie naby ‘n kombuis nie. Toets jouself op SARIE.com en vind uit watter resep/dis jy is….

Van ‘n karamelpoeding tot ‘n bobotie en ‘n caprese-slaai, watter een is jy?

Onthou ook! SARIE karamel is nou op die rak

karamelblock

Hou jy daarvan om mense by jou huis te onthaal?

  • Ja, ek sal dit elke dag van die doen week as ek kon
    Ja, ek sal dit elke dag van die doen week as ek kon
  • Ja, maar nie meer as 2 keer per week nie
    Ja, maar nie meer as 2 keer per week nie
  • Ek hou net van uiteet
    Ek hou net van uiteet
  • Ja, maar net as ek geld en tyd het
    Ja, maar net as ek geld en tyd het
  • Nee, dis nie vir my lekker nie
    Nee, dis nie vir my lekker nie

Lek jy die lepel af wanneer jy hom uit die pot uit haal?

  • Ja! En ek deel happies uit
    Ja! En ek deel happies uit
  • Net as dit poeding is...
    Net as dit poeding is...
  • Net as ek nog nie weet hoe dit smaak nie
    Net as ek nog nie weet hoe dit smaak nie
  • Nee, ek weet gewoonlik hoe dit proe
    Nee, ek weet gewoonlik hoe dit proe
  • Nee, dis nie baie higiënies nie
    Nee, dis nie baie higiënies nie

Hierdie werk sou jy eerder wou doen:

  • 'n Koninklike wees en in 'n kasteel bly
    'n Koninklike wees en in 'n kasteel bly
  • Spa's uittoets
    Spa's uittoets
  • 'n Toergids
    'n Toergids
  • 'n Professionele shopper
    'n Professionele shopper
  • 'n Fotograaf
    'n Fotograaf

Watter een van dié fliekrolle sou jy graag wou speel?

  • Sandra Bullock in Miss Congeniality
    Sandra Bullock in Miss Congeniality
  • Jennifer Grey in Dirty Dancing
    Jennifer Grey in Dirty Dancing
  • Julia Roberts in Erin Brockovich
    Julia Roberts in Erin Brockovich
  • Olivia Hussey in Romeo and Juliet
    Olivia Hussey in Romeo and Juliet
  • Marge Simpson in The Simpsons
    Marge Simpson in The Simpsons

Watter troeterdier is jou gunsteling?

  • 'n Groot, saggeaarde hond soos 'n Labrador
    'n Groot, saggeaarde hond soos 'n Labrador
  • 'n Franse bulhond
    'n Franse bulhond
  • 'n Eksotiese dier soos 'n slang of 'n skaars vistipe
    'n Eksotiese dier soos 'n slang of 'n skaars vistipe
  • 'n Maltese poedel
    'n Maltese poedel
  • 'n Papegaai
    'n Papegaai

Watter TV-reeks/sepie is jou gunsteling?

  • Modern Family
    Modern Family
  • Breaking Bad
    Breaking Bad
  • Dexter
    Dexter
  • Binnelanders
    Binnelanders
  • Come Dine with Me
    Come Dine with Me

Wat is altyd in jou winkelmandjie?

  • Brood en melk
    Brood en melk
  • 'n Sjokolade
    'n Sjokolade
  • 'n Chilli-sous
    'n Chilli-sous
  • 'n Blok kaas
    'n Blok kaas
  • Ontbytpap
    Ontbytpap

My gunsteling sosiale platform is...

  • Facebook
    Facebook
  • Twitter
    Twitter
  • Youtube
    Youtube
  • Pinterest
    Pinterest
  • Instagram
    Instagram

Jou resultaat!

Jy is 'n Caprese-slaai. Jy hou van tyd op jou eie. Jy is redelik streng met jouself oor kos en eet maklik eerder alleen as aan tafel saam met ander. Kry die RESEP hier
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is 'n melktert. Jy kook wat jy ken en maak die seker jy hou die beursie dop. Jy geniet lekker eet, en sal veral wanneer die kans hom voordoen. Kry die RESEP hier
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is 'n seekos-paella. Jy hou daarvan om nuwe dinge te probeer, en eet gereeld vreemde kosse. Jy verkies ander se kombuis bo jou eie. Kry die RESEP hier
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is 'n karamelpoeding. Jy ken jou plek in die kombuis én aan tafel. Jy begewe jou gereeld aan verleidelike kosse en daar's altyd iets lekkers in jou kas. Jy geniet elke oomblik wat die lewe bied. Kry die RESEP hier
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy is 'n bobotie. Jy's familievas en onthaal graag vriende. Jom kombuis is die hart van jou huis, en jou resepte is bly jóú geheim. Kry die RESEP hier
Begin van voor?