FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

WCW: Rolanda Marais

As dit van ons afhang, sal Rolanda Marais die rol van Sneeuwitjie sonder twyfel kan speel – sy is beeldskoon! En met haar ligte vel, donker hare en stralende glimlag betower sy ons op die verhoog, die silwerdoek en die klein kassie. Haar talent ken geen perke. Daarom is sy vandag ons Woman Crush Wednesday (WCW).

Verlede week was ons eerste WCW die Oscar-wenner Lupita Nyong’o – lees meer oor haar hier.

Vir Rolanda was 2016 ’n dubbele geluk, nie net het sy getrou met die regisseur, Jozua Malherbe, nie, maar sy verwag ook hul eersteling, ’n dogtertjie!

FOTO Shanna Jones

FOTO Shanna Jones

FOTO: Shanna Jones

FOTO Shanna Jones

FOTO Shanna Jones

FOTO Shanna Jones

Rolanda het al op ’n paar SARIE-voorblaaie verskyn. Kyk net hier!

April 2016

APR april 2016 Rolanda Marais voorblad cover

 

Januarie 2014

Rolanda Marais Januarie 2014

 

Mei 2012

SARIEMAY2012cover

 

Julie 2009

010709SRHOFC_OBC-570x746