FOTO: Instagram (@bouwerbosch)

Het jy gehoor?

WEN dubbelkaartjies na Mooirivier-fliekpremière

Nóg ‘n Afrikaanse fliek met van jou gunsteling-akteurs sal vanaf Februarie 2015 in teaters begin wys. Mooirivier – Liefde wen, altyd is ‘n nuwe fliek van die vervaardigers van Klein-Karoo. 

Die storie?
Dis Paastyd in Potchefstroom en ses paartjies gaan op ‘n ontdekkingstog oor waaroor die liefde eintlik gaan.

Jy kan 1 stel dubbelkaartjies na ‘n aand saam met dié sterre WEN – een vir die Kaap en een vir Gauteng. Plus ‘n getekende Mooirivier-plakkaat.

Onthou ook om Kaapland se Facebook-blad te LIKE.

FOTO’S: Agter die skerms op Mooirivier-stel

Hoe skryf ek in?
Raai elke dag wie die akteur/aktrise op die fliekplakkaat is, en jy’s dalk die wenner…

Raai wie is vandag se aktrise …

Wie is die 6de persoon op dié plakkaat?

 

mooirivierwit 23

WEN dubbelkaartjies na Mooirivier se première