Het jy gehoor?

WEN een van 10 CD’s – Robbie, Bobby, Afri-Frans…

Dis vir ons lekker om julle te bederf, so vir die volgende 2 weke gee ons elke dag ‘n CD weg.

Jy kan een van vyf verskillende CD’s wen:

Robbie WesselsAfrika Sonsak
Bobby van JaarsveldNet vir jou
GuillaumeNader aan jou
Bravo!Abba in classical style
Afri-Frans

Dit is maklik om in te skryf. Vul net jou kontakbesonderhede in die boksie hieronder in, en wie weet, jy’s dalk ‘n wenner op sarie.com.

Robbie Wessels- Afrika sonsak Guillaume - Nader aan jou
 
  • Ronel

    Sarie is regtig my vriendin!

  • D van Tonder

    Ek hoop dit is die regte boksie om my besonderhede in te vul om ‘n kans te kry om di ecds te wen

  • Antoinette Redelinghuys

    Bravo, se CD is uitstekend! Ek het dit vir my gekoop.

  • RINA

    Ek wens ek is so gelukkig om Bobby se CD te wen!!!!!

  • Henda

    Sal graag CD van Bobby wil wen,ek en sy ma Ronel het saam netbal gespeel en ek het nooit gedink dat die klein seuntjie so gaan ontpop nie.

  • Melanie

    My dogter is mal oor Bobby, en ek sou haar graag wou verras met die CD van hom.

  • ILze Dekker

    Dis jammer dat mens nie van oorsee (Australia) kan inskryf op die promosies nie. Ons bly baie op hoogte van musiek in Suid Afrika hier ver oor die water.

  • y dogter Nikita is net so gek oor hom,hou duimvas

  • lindie barnard

    Eks mal oor Bobby en sy musiek. Hy rock. Ek wens regtig ek wen sy CD. Dankie SARIE jul is die beste tydskrif op die mark.

  • Ria

    Musiek is terapie

  • Kobie

    Ek hoop ek kan Bobby se CD wen, anders die een van Robbie Wessels. Albei puik CD’s.

  • Johanna Maree

    Musiek gee kleur aan die lewe

  • Cathy

    Dit sal wonderlik wees om ‘n Sarie wenner te wees!

  • Cathy

    Hou van Bobby se musiek – het net nog nie 1 van sy cd’s nie…

  • Jeanné de Waal

    Ek het in die uitgawe met Anna-Mart op die voorblad die eerste keer van Afri-Frans gehoor en onmiddellik kaartjies gaan koop vir die vertoning in Stellenbosch wat toevallig op my verjaardig val. So ek "treat" myself met `n lekker kombinasie van my twee gunsteling lande. Ek’s ook van franse afkoms en het `n passie oor Frankryk, is juis besig om `n toer Frankryk to te beplan! So ek hou baie hard duimvas dat ek die Afri-Frans CD wen!

  • Adele van Wyngaardt

    Sal graag Bobby se cd wil wen want dink hy is ‘n voorbeeld vir al die jongmense van vandag!!!

  • Magda

    Ek sal van Bobby of Robbie se cd’s hou