Het jy gehoor?

WEN een van 4 fliek-geskenkpakke

Disney/Pixar se nuwe animasie-fliek UP begin 11 September op die grootskerm wys.

En voor jy dink dis net vir kinders, dis die eerste animasie-film wat ooit die Cannes-filmfees geopen het…

Toe die 78-jarige ballonverkoper Carl Fredreicksen eendag besluit om sy lewenslange droom te verwesenlik het sy grootste avontuur begin. Hy’t duisende ballonne aan sy huis vasgebind en na die Suid-Amerikaanse wildernis gevlieg.

Oscar-benoemde regisseur Pete Docter (Monsters, Inc.) beloof ‘n histeriese avontuur na ‘n verlore wêreld (saam met die twee karakters wat andersins nooit bymekaar sou uitkom nie).

Jy kan WEN!

4 gelukkige sarie.com-gebruikers kan elk ‘n UP-geskenkpak ter waarde van R550 elk wen.

Dit sluit in ‘n :

  • Rugsak
  • Waterbottel
  • Horlosie
  • Sambreel

  • Heila

    Wow! Lyk baie ‘entertaining’ Kan nie wag om (saam met kleinkinders) die fliek te sien nie..

  • Elsa jordaan

    Geniet al die Sarie nuus op facebook, dankie julle!

  • Chimornè

    Ons het al baie voorskoue gesien. Ek en my twee seuns Ruan 11 & Orlando 4 gaan hierdie fliek terdee geniet.

  • LORAINE

    Sal graag iets soos hierdie vir my kinders wil wen, wag in spanning!

  • Ria

    Ek het ‘n pragtige kleindogter wat dit terdee sal geniet

  • ina

    Ek kan my Suster se kind al sien met die rugsak en sambreel oppad kleuterskool toe. Ek kan my voorstel wat haar woorde gaan wees; DIS SO COOL

  • Zel

    UP – gaan spesiaal moeite doen om die film die vakansie vir my 3 kidz te gaan wys! Dink hulle gaan dit baie geniet.

  • mlusfyukuj

    ulubhqwptigphfh http://gjsgfzqwonpzqmm.com [url=http://qqlxkcbxkhqbpxn.com]caxdkbkixbdcxxl[/url]