nuwe_cover
Het jy gehoor?

Video’s: Hoogtepunte van Karen Zoid se Afrikaners is plesierig-toer

Karen is tans besig met ‘n toer wat haar 10 jaar in die musiekbedryf vier.

Die toer met die naam, Afrikaners is plesierig, vind oor ‘n tydperk van 3 maande plaas en dié vertoning in Bloemfotnein by die Mystic Boer sal die derde optrede wees. Karen het die afgelope naweek by OppiKoppi opgetree en die toer het afgeksop in Kaapstad.

Hier is die res van die toer-program:

Afrikaners is plesierig-toerprogram:

14 Augustus 2011 - Botaniese Tuin, Pretoria

21 Augustus 2011 – Walter Sisulu Gardens, Roodepoort

3 September 2011 - Menlyn Barnyard, Pretoria

9 September 2011 – Flamingos, Langebaan

17 September 2011 – SuperSport Park, Centurion

23 September 2011 – Klein Libertas Teater, Stellenbosch

7 Oktober 2011 – Aardklop, Potchefstroom

Besprekings: www.computicket.com

Nog inligting: www.karenzoid.co.za

Kyk hier twee video’s van die hoendervleis-oomblikke wat Karen sover op die toer beleef het:

Deel twee:


  • Carlize Strydom

    Sy bly jonk + interresant

  • Madeleine

    Niemand kan so rock soos KZ nie! You go girl! Rock on forever!!