FOTO: Custophoto.com

Het jy gehoor?

WEN konsertkaartjies, Steve-CD’s en -boeke

Jy het ‘n kans om vir Steve te ontmoet én een van die volgende WEN:

  • 50 Toeka 3-CD’s
  • 10 Steve Hofmeyr 50-fotoboeke, geteken
  • 2 dubbelkaartjies na Toeka 3-konsert op 6 Desember om 17h00 by Big Top Arena Carnival City. PLUS die geleentheid om vir Steve te ontmoet.

SMS die sleutelworod STEVE gevolg deur die woord CD of BOEK of KONSERT (geen leestekens), jou naam en van, ID- en telefoonnommer, e-pos- en posadres na die nommer 32609 (‘n Tarief van R1,50 per SMS geld.)

Sluitingsdatum 30 November 2014. Die wenners sal teen 1 Desember 2014 in kennis gestel word en daarna ‘n brief ter bevestiging ontvang.