sr0905webgiveaway5
Het jy gehoor?

WEN luukse haarsorgprodukte

Moeg vir lewelose, droë hare? Dan is dit tyd vir die luukse bevogtiging van Wella se SP Hydro-reeks. 

Een gelukkige sarie.com-gebruiker kan ‘n geskenkpak met Wella System Professional-produkte ter waarde van R1 052 wen!

Klik hier om deel te neem

Bevog jou hare dié winter met Wella SP Hydro se haarsorgprodukte. Dié reeks, met ‘n vars sitrusgeur, bevat gliserien, D-Panthenol en glukose wat jou hare binnedring en dit teen uitdroging beskerm.

Die geskenkpak sluit in:

  • 2 Wella SP Hydro-sjampoes
  • 2 Wella SP Hydro-opknappers
  • 1 Wella SP Hydro Milk Moisturising-sproei
  • 1 Wella SP Hydro-masker

    Besoek die Wella webtuiste