Het jy gehoor?

Wen ’n matriekafskeidrok! PLUS ’n persoonlike konsultasie van Gert-Johan Coetzee

Een gelukkige matrikulant kan haar droomrok vir haar matriekafskeid wen! 

Om in te skryf vir dié wedstryd moet jy ’n aandrok van die dans-versameling op Spree.co.za koop en jou bestelnommer na win@spree.co.za stuur. Dis so maklik soos dit!

Nie net staan jy die kans om jou rok terug te wen nie, jy kan ook skoene en bykomstighede vir jou groot aand wen, asook ’n persoonlike konsultasie met die gewilde modeontwerper Gert-Johan, wat hare- en grimeerwenke insluit. Dié hele ervaring is sowat R30 000 werd!

Inskrywings sluit op 6 Augustus 2015.

Hier is ’n paar van die rokke wat jy kan koop om in te skryf.

Matriekafskeidrok deur Gert-Johan Coetzee. Koop dit by Spree

Matriekafskeidrok deur Gert-Johan Coetzee. Koop dit by Spree

Matriekafskeidrok deur Gert-Johan Coetzee. Koop dit by Spree

Matriekafskeidrok deur Gert-Johan Coetzee. Koop dit by Spree

Matriekafskeidrok deur Eligere. Koop dit op Spree

Matriekafskeidrok deur Ruff Tung. Koop dit op Spree

Klik HIER vir die terme en voorwaardes.