FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

WEN ‘n Voorbladgesig-BBP-aand saam met 3 vriendinne

Ons Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd in samewerking met REVLON gee jou en 3 vriendinne die kans om ‘n BBP-aand te WEN!

SARIE se Voorbladgesig-wenners word by ’n glansgeleentheid aangekondig, en ons bied jou en 3 vriendinne die kans om dit by te woon + REVLON-geskenkpak ter waarde van R2500 elk. Sangers Bobby van Jaarsveld en Charlize Berg gaan optree en Elma Smit is die seremoniemeester.

Voorbladgesig

Wees deel van die opwinding wanneer die 2 kategoriewenners op 9 September by ’n spoggeleentheid in Pretoria aangekondig word. Dan onthul ons ook wie van dié 2 op die voorblad van ons Oktober-uitgawe gaan wees.

Hoe kan jy WEN?

Vul die inskryfvorm in.
**Onthou, SARIE verskaf geen vervoer of verblyf nie. Die geleentheid is in Pretoria, en die wenners is self verantwoordelik om daar te kom.

WEN 'n BBP-aand vir jou en 3 vriendinne