Het jy gehoor?

Wen vloere vir jou huis

4 SARIE-lesers het elk die kans om splinternuwe herinneringe vir hul huis te skep met ’n Belgotex-vloer ter waarde van *R22 500 – 2 lesers wen vinielvloere en 2 matte. Die totale waarde van die 4 pryse is R90 000.

Elke vloer vertel ’n storie

Al wat jy moet doen is om die Oktober-uitgawe van SARIE te koop en die aanwysings in die tydskrif te volg.

monique sutherland voorbladgesig oktober okt