FOTO Instagram @kimkardashian

FOTO Instagram @kimkardashian

Het jy gehoor?

Wie dra dit beter? Kim vs Kris

Die realiteitster Kim Kardashian het op haar app haar ma daarvan “beskuldig” dat sy haar klerestyl na-aap, berig Hello!.

Sy het grappenderwys foto’s gedeel waarin haar ma soortgelyke uitrustings as sy dra. Die foto het sy ook op haar Instagram-blad gedeel.

Like mother like daughter…..I found tons of these pics & did a post on my app

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Kris het egter nie net die “blaam” aanvaar nie, sy het teruggekap met dié foto waarin sy bewys dat Kim al vantevore een van haar ontwerpersrokke uit die jare 80 na ’n funksie gedra het.

So gepraat van mode, Kris is die afgelope paar weke in die voorste ry van verskeie modeparades by New York- en Parys Modeweek gesien waar sy haar dogter die model Kendall Jenner ondersteun.

Lees ook