Screen Shot 2015-05-07 at 11.06.42 AM
Het jy gehoor?

Wie het dit die beste gedra?

Almal praat oor die gewaagde rokke by die Met Gala. Jennifer Lopez, Kim Kardashian en Beyoncé het die koppe laat draai met deurskynende rokke wat min aan die verbeelding oorgelaat het. Dié tipe rokke is egter hoogmode, selfs ons eie Mej. Wêreld, Rolene Strauss, het onlangs so een by ’n geselligheid aangehad. Wie dink jy het dit die beste gedra?

Met Gala 2015.

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

 

Kim het dié foto van haar en Jennifer Lopez op haar Instagram-blad gedeel. Haar man, Kanye West het dit geneem.

Dink jy Rolene lyk beter as die Amerikaners?

  • Ja
  • Nee