natalie_portman
Het jy gehoor?

Wie is die wenners van die 68ste Golden Globe-toekennings?

Die 68ste Golden Globe-toekennings is Sondagaand in Beverly Hills, in die Beverly Hilton-hotel, aangebied. Die wenners is:

Colin Firth in The King’s Speech as Beste Akteur, film – drama

Natalie Portman in Black Swan as Beste Aktrise, film – drama

Paul Giamatti in Barney’s Version as Beste Akteur, film – musiekblyspel of komedie

Annette Bening in The Kids Are All Right as Beste Aktrise, film – musiekblyspel of komedie

Christian Bale in The Fighter as Beste Ondersteunende akteur in ’n film

Melissa Leo in The Fighter as Beste Ondersteunende aktrise in ’n film

Televisiereekse

Laura Linney in The Big C as Beste Aktrise, televisiereeks – musiekblyspel of komedie

Jim Parsons in The Big Bang Theory as Beste Akteur, televisiereeks – musiekblyspel of komedie

Claire Danes in Temple Grandin as Beste Aktrise, televisiereeks – minireeks of film

Jane Lynch in Glee as Beste Ondersteunende aktrise, televisiereeks – minireeks of film

Al Pacino in You Don’t Know Jack as Beste akteur, televisiereeks – minireeks of film

Chris Colfer in Glee as Beste Ondersteunende akteur, televisiereeks – minireeks of film

Steve Buscemi in Boardwalk Empire as Beste Akteur in ’n televisiereeks, drama

Katey Sagal in Sons of Anarchy as Beste Aktrise in ’n televisiereeks, drama

Boardwalk Empire as Beste Televisiereeks, drama

Glee as Beste Televisiereeks, musiekblyspel of komedie

The Social Network: Beste Film, drama

The Kids are All Right: Beste Film, musiekblyspel of komedie

Toy Story 3: Beste Animasiefilm

In a better world (Denemarke): Beste Buitelandse film

Carlos (Sundance Channel): Beste TV-minireeks

David Fincher in The Social Network as Beste Regisseur, film

Trent Reznor, Atticus Ross: Beste Oorspronklike klankbaan, film

“You Haven’t Seen the Last of Me” (geskryf deur Diane Warren), Burlesque: Beste Oorspronklike liedjie, film

Aaron Sorkin, The Social Network: Beste Draaiboek, film

Robert De Niro: Cecil B. DeMille Lifetime Achievement Award

Vir meer nuus en foto’s van die Golden Globes, besoek gerus imdb.com