amba_getty
Het jy gehoor?

Wie se kleindogter is dit dié?

Jade Jagger se jongste dogter, Amba, bly in Londen saam met haar kêrel, Frankie Legrange (17). Amba se pa is Jade se voormalige vriend, die kunstenaar Piers Jackson.

“Ek is verlief, en ons gaan trou,” het Amba gesê. Hulle het as kinders in Mustique ontmoet waar Frankie se pa en Amba se oupa (Mick) elkeen ‘n villa besit.

  • Jolene

    Uiters onsmaaklike uitrusting!

  • Sonja

    Die uitrusting is nie onsmaaklik nie, dis sy wat nie onderklere aan het nie.

  • Riana Hellerle

    Jip, daar steek dalk waarheid agter die spreekwoord wat sê vroeg ryp, vroeg …..