• Karin

    Sonder twyfel Nadia. Cameron is vir my plastic

  • JENIFER MEYER

    HELLO……………. THERE IS NO COMPARISON!!!!!!!!!
    1. CAMERON HAS A BODY TO DIE FOR
    2. CAMERON HAS THE GREATEST SMILE AND TEETH
    3. CAMERON HAS LUCIOUS LIPS
    DO I NEED TO CONTINUE….

    SORRY NADIA…

  • Lida Genis

    Definitief Nadia!

  • Rina Hattingh

    Kyk Nadia is Pragtig, maar sjoe Cameron is Sexy!!!!!!!

  • Yolanda nel

    nadia is by vere die mooiste

  • Chrizelle

    Nadia is beautiful, maar Cameron is net so beautiful. Cammie is regtig my gunsteling Hollywood hottie – pragtig, wholesome en supersexy!!

  • Mads

    Sorry, maar daar is nie ‘n vergelyking nie…
    Natuurlik het Cameron ‘n onregverdige voorsprong – mens het haar al in soveel verskillende rolle gesien en ek hou dus baie meer van haar. Sys snaaks en oulik en BAIE sexy en ook die ‘girl next door’ – maar ook ernstig en nie afhanklik van haar looks nie – sy is vir my ongelooflik mooi!!
    Nadia is pragtig, selfs beeldskoon – maar ek is eintlik al bietjie moeg vir Little Miss Goody Two-shoes van Binneland…!

  • swaeltjie

    beslis Nadia, ek het nog nooit gedink Cameron is mooi nie. Ek dink Nadia het daardie iets wat Cameron mis.

  • Brenda

    mal oor Cameron…. Nadia praat te weird….

  • Linda

    Nadia is mooi, maar wie het haar hare gesny in Binnelanders? Die plattelanse haarkapper in die Vrystaat toe sy haar pa besoek het? Dit lyk so stomp afgesny in haar nek, soos ‘n seuntjie haarsnit. En ja haar holier than thou beeldjie in Binnelanders kry mens onder…Jammer haar karakter is nie meer ‘n maagd ook nie. Cameron Diaz aan die anderkant klink na die tipe meisie wat jy twee uur in die oggend kan wakker maak en sy sal game wees vir enige pret. Die regte meisie langsaan…

  • Theresa

    Dit is baie moeilik!. Ek sal se al twee is ewe mooi.

  • wilma van der walt

    Cameron natuurlik. Nadia is nie eers bietjie mooi nie.

  • Rene

    Het nog nooit rerig van Cameron gehou; daars iets grofs aan haar.
    Nadia is so fyn en daai oe. En so sag. Definitief Nadia

  • Leonie

    Ek dink hulle is altwee pragtig – Nadia wen vir my – sy is haar self – natuurlik en daar is nie lelike fotos van haar in die rondte nie. Sy bewaar haar identiteit.

  • Ina

    Nadia is die mooiste!Onthou Binnelanders is ‘n storie, dit is nie hoe Nadia in die werklike lewe is nie Linda!
    Wat jou hare aanbetref, dit is modern en pragtig, pas jou uitstekend!

  • Nadia

    Wilma, jy het nie smaak nie, skies! Mens moet erken dat albei absoluut pragtig is! Nadia het die voordeel dat sy soos ‘n egte Suid Afrikaanse plat op die aarde meisie lyk! So sy kry definitief my vote!

  • Yvonne

    Trots Suid-Afrikaans…Nadia natuurlik.

  • Nicci

    Now – now girls, play nice! No need to climb into her character, remember it is only a story….! Both are beautiful in thier own way!

  • Carol

    Ek moet ook saamstem dis ‘n moeilike keuse maar jammer Nadia Cameron is vir my baie mooi. Ek dink sys sommige vrouens se idol. Lank slank en sexy en!!

  • HELEN

    Sonder twyfel Nadia!

  • Linda Fourie

    Hoekom is dit nodig om so ‘n vraag te vra tot verleentheid van die betrokke persoon onder bespreking? Min mense sou in Nadia se skoene wou wees as hulle so uitverkoop sou word… Pas dit nou nie beter by ‘n tydskrif soos Huisgenoot of ander skinder rubrieke nie? Dit pas nie ‘n tydskrif soos Sarie om sulke snert te bespreek nie. God het almal goed gemaak en daar word gans en al te veel klem op mooi en lelik gelê sodat die wêreld se persepsies al windskeef is! Meisies mismaak hulle soms en verhonger hulle om te pas by die beeld wat die media skep oor skoonheid. Ek het anderdag sit en luister na mense se aanmerkings in ‘n koffiekroeg oor die ander wat verbystap, skokkend!!!!

  • Mariaan

    Nadia is pragtig, sy moet asb tog net nie so sukkel om te praat nie, dit voel partykeer of ek haar wil help in Binnelanders – …andersins is sy oulik!

  • Charissa Nel

    Defnintoef Nadia. Sy is mooi Binne en Buite.

  • Tersia Britz

    Nadia! Sy is pragtig