fireshot_capture_103_jennifer_hudson_i_celebrity_gossip_net_www_celebrity_gossip_net_cannes_film_festival_2010_photo_jennifer_hudson_9
Het jy gehoor?

Winnie-fliek se voorprent met Jennifer Hudson

Jennifer Hudson is te sien in die hoofrol met Terrence Howard wat die rol van Madiba vertolk. Dit vertel Winnie se storie: hoe sy Madiba se tronkjare oorleef het en ook later aangekla is. Die storie fokus soms op die negatiewe dinge rondom Winnie, maar ook op die liefdesverhaal wat haar en Madiba vir jare bymekaar gehou het.

Darrell J. Roodt is die regisseur en die film is in Kaapstad, Johannesburg en op Robbeneiland verfilm. Die film word in 2011 bekendgestel.

(Bron: www.aceshowbiz.com)

Jennifer Hudson het van ‘n grootte 16 na ‘n 6 gegaan vir die fliek – kyk hoe goed lyk sy!