FOTO: Instagram kendalljenner

FOTO: Instagram kendalljenner

Het jy gehoor?

Yahoo se stylvolste bekendes vir 2015

Ons almal kort elke nou en dan ’n bietjie styl-inspirasie. Yahoo het na hul soektog-statistieke vir 2015  gekyk en gesien die meeste navrae was oor dié glanspersoonlikhede se styl, berig Bustle

Hoewel die susters Kendall Jenner en Kim Kardashian die lys gemaak het, is dit die sangeres Ariana Grande wat die eerste posisie onder die vroue beklee.

Top-5 stylvolste vroue volgens Yahoo-soektogte
1. Ariana Grande (foto bo)
2. Kendall Jenner
3. Taylor Swift
4. Kim Kardashian
5. Olivia Palermo

Volgens E! Online is dit vreemd dat gevestigde akteurs soos Bradley Cooper and Liam Hemsworth afwesig is. Betreklik nuwe manlike gesigte het wel die lys gehaal.

Top-5 stylvolste mans volgens Yahoo-soektogte
1. Harry Styles (foto bo)
2. Luke Hemmings
3. Justin Bieber
4. Louis Tomlinson
5. Michael Clifford

Is jou gunsteling bekende op die lys?

  • JA
  • NEE

Bronne: E! Online en Bustle

Lees ook

 ZZZ

Lees hier vir meer inligting!