FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

Het jy gehoor?

Hier is Republiek van Zoid Afrika se 10 gewildste treffers!

Zoid Afrikaners is in ekstase, want hul president gaan vir ’n vierde seisoen op kykNET te sien wees. Maar kykers is ook mal oor die musiek op Republiek van Zoid Afrika.

Die treffers kan in die Suid-Afrikaanse iTunes-winkel gekoop word teen R9,99 elk.

FOTO: Anelia Loubser

FOTO: Anelia Loubser

Hier is die top-10 gewildste treffers van Seisoen 2 en Seisoen 3.

(In geen spesifieke volgorde)

Sonvanger  (Karen Zoid)

Koop dit HIER.

Ek lewe (Karen Zoid en Anneli van Rooyen)

Koop dit HIER.

Hillbrow (Karen Zoid en Bobby van Jaarsveld)

Koop dit HIER.

Voshaarnooi – (Karen Zoid en Laudo Liebenberg)

Koop dit HIER.

Neem my op vlerke (Karen Zoid)

Koop dit HIER.

Cooler as ekke (Karen Zoid en Jack Parow)

Koop dit HIER.

Tussen woorde (Karen Zoid en Juanita du Plessis)

Koop dit HIER.

Groen trui (Karen Zoid en Jan Blohm)

Koop dit HIER.

Sweef soos ’n arend (Karen Zoid en Mynie Grové)

Koop dit HIER.

Dis ’n land (Karen Zoid en Snotkop)

Koop dit HIER.

Karen Zoid en Francois van Coke het ook hul enkelsnit, Toe vind ek jou, via Facebook met hul aanhangers gedeel. 

Kyk dit hier!

 

Lees Nou: