14 babas vir 7de Laan
Dié gewilde sepie se span moes sedert Januarie 2010 14 swangerskappe in hul skedule inpas.
Benewens die aktrises Bertha le Roux (Emma) en Diaan Lawrenson (Paula) is nog 3 vroue in die produksiespan swanger - en 8 van die mans wat daar werk, het onlangs pa geword of gaan eersdaags pajamadril doen.
Hennie Jacobs (Diederik) en sy vrou, Marissa, het in Januarie ouers geword. Boonop het Jo da Silva 'n vals magie gehad vir Gita se swangerskap.
Het jy gehoor?
- Diaan Lawrenson het op Facebook haar familie en vriende bedank vir die twee ooievaarspartytjies (een in Johannesburg en een in die Kaap) wat hulle vir haar gehou het.
- Bertha le Roux het 'n splinternuwe babaklere-reeks begin, kyk die foto's op sarie.com
Verwante artikels
-
7de Laan se nuwe 'hunk' Bernard oor sy eerste dag op stel
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 3
-
Angelique Gerber se tienerstryd teen anoreksie
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 3
Angelique Gerber en haar 7de Laan-karakter, Clara, deel dieselfde spontaneïteit en lus vir die lewe. Maar anders as Clara, was Angelique se pad na geluk swaar
-
Bertha le Roux (Emma): '7de Laan' beteken vir my...
SARIE - Mei 2010
“’n Geleentheid om my passie uit te leef, maar steeds ’n standvastige huislewe te kan hê.
-
Bertha oor haar kinders en haar terugkeer na die Laan
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 21
Bertha le Roux, 7de Laan se Emma is weer terug in ons gunsteling Laan. Sy vertel ons van Brioné en Kiana, die ander 7de Laan-ma's en wat sy en haar gesin vir Kersfees beplan.
-
Bertha se 10 dieetreëls vir élke dag
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 15
Sy't al 'n volle 18 kg verloor! In die September-uitgawe het SARIE haar modewenke gegee vir haar nuwe lyf. Nou deel sy haar 10 eetreëls vir élke dag eksklusief met sarie.com-gebruikers
-
Diaan Lawrenson (Paula van 7de Laan)
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 1
-
Elma Postma: "Ek, Bertha (Emma) en Quinne (Connie) was na aan mekaar"
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 1
"'n Glimlag, lieflike mense en 'n goeie grondslag. Dis lekker om as oud-Laner saam verjaardag te vier."
-
NUWE FOTO'S: Bertha (Emma van 7de Laan) se babaklere-reeks
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 1
Bertha le Roux (7de Laan se Emma) het 'n nuwe baba- en kleuter-klerereeks op die mark. Die idee vir BabyB het in 2003 begin toe haar ma, Griet, en haar suster, Corrie, 'n projek in Zambië begin het. Hulle het vroue leer naaldwerk doen, om hul eie klere te maak en dit dan te verkoop.
-
Roer! - Diaan Lawrenson en Jody Abrahams se Kaapse masala-vis
SARIE - Julie 2009
Dié heerlike visgereg word voorgesit saam met patats, kapokaartappels en tamatiesmoor. Smaaklike ete!
-
Roer! - Diaan Lawrenson en Jody Abrahams se rissie-piesang
SARIE - Julie 2009
Alles behalwe 'n vervelige nagereg. Wie het ooit gedink om piesang met rissie te kombineer? Wel, Diaan en Jody het!
-
Roer! - Diaan Lawrenson en Jody Abrahams se samoesas
SARIE - Julie 2009
Samoesas is eg Kaapse kos en Diaan en Jody wys hoe om dit te maak – allerhande lekker vulsels met garam masala, botterskorsie, kaas en groenvye
-
Wat doen Diaan Lawrenson (Paula van 7de Laan) nou?















Kommentaar