VIDEO: Afri-Frans op All Access

SARIE - April 2010

Woensdagaand 14 April 2010 het Afri-Frans 'n draai op Kwêla gemaak en vanaand (Vrydag 16 April) kuier Tammy-Anne Fortuin, aanbieder van die joernaalprogram All Access, saam met die Franse sanger Myra Maud op die klein dorpie Philadelphia.

Myra het 'n blaaskans geneem ná die groot sukes van die produksie by vanjaar se KKNK en voor Afri-Frans se nasionale toer afskop. Anna Davel en skepper Matthys Maree het spesiaal vir All Access-kykers 'n intieme weergawe van dié show gegee. 

All Access om 19:30 op M-Net.

 

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction