Almal wil soos Sandra Bullock lyk!
Volgens 'n berig in die Wall Street Journal het Sandra Bullock die mees inspirerende rooitapyt-styl.
Haar goue Vivienne Westwood-rok, wat sy na die People's Choice Awards toe gedra het, het die meeste klieks gekry van almal op www.stylespot.com.

Bullock het verskeie geleenthede bygewoon en dit het beslis gehelp, maar volgens Instyle.com vermoed hulle dis haar plat-op-die-aarde-voorkoms wat haar so gewild maak.
Kate Hudson en Drew Barrymore was ook hoog op die lys.
Bron: www.instyle.com
Verwante artikels
-
Fifa-partytjie - SARIE-fotograaf op die rooi tapyt
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
-
Sandra Bullock is Vrou van die Jaar
SARIE - Desember 2010
Sandra Bullock is deur People Magazine aangewys as Vrou van die jaar.
-
Sandra Bullock: "In my 40's lewe ek soos ék wil"
SARIE Maart 2010
Sandra Bullock is pas met die Oscar as beste aktrise vir haar rol in The Blind Side bekroon. Ná sy haar in haar 20's oor als bekommer het en deur haar 30's gewerk het, lewe sy op haar manier in haar 40's.
-
Só lyk Sandra Bullock se aanneembaba, Louis
SARIE - Mei 2010
2010 was haar grootste, maar sekerlik ook haar seerste jaar. Sandra Bullock het haar eerste Oscar gewen, maar intussen het haar huwelik met Jesse James verbrokkel.


















Kommentaar