Blond of brunet: Watter styl pas wie die beste? Elma, Angelina, Fergie wys

Deur Marieke Snyman, SARIE September 2010

Wat is beter: blond of brunet?

Soos wat die seisoene verander, is jy soms ook lus vir 'n verandering aan jou voorkoms. Dan kleur party van ons ons hare...

Van Hollywood se glansrykstes se hare verander gereeld - van blond na brunet en weer terug. Party van hulle raak waaghalsig en kleur sommer rooi of swart ook.

Watter een van dié sterre maak die skuif tussen blond en brunet die beste?

Elma Postma

Cameron Diaz Cameron Diaz
Angelina Jolie Angelina Jolie
Brad Pitt Tot Brad Pitt het al dié skuif probeer maak...
Jessica Biel Jessica Biel
Fergie Fergie
Hillary Duff Hilary Duff het sommer al 'n klomp veranderinge probeer maak
Madonna Madonna
Drew Barrymore Drew Barrymore. Weet nie so mooi van die swart hare nie...
Nicole Kidman Nicole Kidman
Christina Storm Christina Storm
Victoria Beckham Victoria Beckham
Scarlett Johannson Scarlett Johansson
Orlando Bloom
Orlando Bloom
Orlando Bloom moes vir die gewilde fliek, The Lord of the Rings, 'n blonde pruik dra

Gaan kyk hoe jy met 'n ander haarkleur sal lyk met ons nuwe aanlyn-mooimaakprogram

Verwante artikels

Galery

  • Elma Postma 'n brunet vir SARIE
  • Elma Postma as blondine
  • Angelina Jolie
  • Cameron Diaz
  • Jessica Biel
  • Brad Pitt
  • Fergie
  • Hillary Duff
  • Christina Storm
  • Christina Storm
  • Madonna
  • Drew Barrymore
  • Nicole Kidman
  • Victoria Beckham
  • Scarlett Johannson
  • Orlando Bloom
  • Orlando Bloom
  • premiere_rz.jpg

Kommentaar

  • Drew Barrymore en Nicole Kidman.

    14de Apr. 2011, 17:01
  • Hillaru Duff lyk ewe goed ongeag die haarkleur! Elma lyk nie te sleg as brunet nie, Christina Storm lyk nie goed as blond nie.

    13de Apr. 2011, 17:46
  • Dink Elma Postma en Hilary Duff maak die skuif die beste, maar verkies Elma se donkerder hare en nuwe haarstyl. Jessica Biel en Christina Storm defnitief as brunet, Nicole Kidman defnitief blond, Drew Barrymore meer lig as donker en Brad Pitt en Orlando Bloom sal sexy bly maak nie saak watse kleur hul hare is nie!

    13de Apr. 2011, 16:50
  • Elma Postma - definitief as brunet!

    13de Apr. 2011, 13:29
  • defnitief die blond vir haar

    13de Apr. 2011, 13:06
  • Elma, Cameron, Fergie, , Nicole, Scarlett, Orlando beter in blond - dit laat die gesig sagter lyk! Angelina, Brad, jessica, Madonna, Victoria lyk beter in donkerder kleur! Hillary C Lyk my nie een pas vir Christina nie!

    13de Apr. 2011, 13:05
  • Definitief Victoria Bechkam en Hilary Duff.

    13de Apr. 2011, 12:54
  • Nicole Kidman en Scarlett Johansson lyk beter blond. Die res almal Brunet.

    13de Apr. 2011, 12:26
  • Cameron Diaz- Blonde, Scarlett Johansson- Blonde, Elma Postma - both!

    8ste Sep. 2010, 09:10
  • Elma Postma as brunet is beslis die beste

    1ste Sep. 2010, 16:49
  • Beslis nie Brad pitt nie!!!

    31ste Aug. 2010, 20:45

Web Development by FormFunction