Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo, en hy's op pad Amerika toe

SARIE - Mei 2010

Bobby van Jaarsveld se nuwe musiekvideo Net vir jou is hier.

Die volgende paar maande is besig vir Bobby, hy's op pad Amerika toe.

Op sy webtuiste skryf Bobby: "Ek is ook baie, baie opgewonde, want ek en Paulo (van Eden) vlieg die 11de Julie Amerika toe. Ons gaan bietjie Nashville toe om te gaan kyk hoe word die musiekbedryf dinge daar gedoen. Ons gaan 'n paar platemaatskappye besoek en miskien, net miskien... Laat ons maar kyk en sien wat gebeur..."

Kyk die Liefling-voorprent hier

Verwante artikels

Kommentaar

  • Hopelik is Nashville nie meer onder water wanneer jy daar aankom nie Bobby!!

    26ste Mei. 2010, 15:20

Web Development by FormFunction