Bok van Blerk se My Kreet-musiekvideo is hier!
Bok van Blerk se nuutste album "My Kreet" is pas bekendgestel. En so ook die video. Bok se meisie, Hanna Grobler, speel sy vrou in die video. Wat dink jy van die video?
Hier's die liedjies waarna jy kan uitsien:
- My Kreet
- Die ou klipkerk gebou
- ‘n Goeie man
- BMX en bende
- Tannie Tina van Wyk
- Konyne
- Anderkant die treinspoor
- Bloubul shebeen
- Die bokke skiet terug
- Diknek en klein tandjies
- Honnelos
- Platteland
Verwante artikels
-
3 x nuwe Afrikaanse musiekvideos - Bok, Nádine en Jay
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Daar's 3 splinternuwe musiekvideos in Afrikaans en sarie.com wys jou!
-
Agter die skerms by Bok se video
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
....en kyk net sy nuwe haarstyl!
-
Bloubul-Springbok Wynand Olivier se liefde - Foto's
SARIE - Oktober 2010
Hulle is saam gesien by vanjaar se Skouspel en ja, hulle is 'n paartjie. Top Billing het ook vroeër by Wynand en sy meisie, Anri Brand, 'n draai gaan maak. Sy is 'n mediese verteenwoordiger en van Pretoria.
-
Bok, sy 'bike' en Hanna vir Mandela-dag
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 2
Bok van Blerk en sy meisie, Hanna Grobler, is tot Sondag op die rug van sy BMW 1299 GS Adventurer op pad Kaap toe om hulle deel te doen vir Mandela-dag.
-
Heléne Lombard (Hanna Hoekom-aktrise) oor wat sy hoop, vrees en droom
SARIE - Oktober 2010
-
Nuwe Hanna Hoekom-fliek se voorprent is hier!
SARIE Julie 2010
sarie.com kuier agter die skerms by Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, 'n tienerfliek wat gegrond is op Marita van der Vyver se gelyknamige boek.
















Kommentaar