Bryan Adams die fotograaf?
Geweet? Die sanger Bryan Adams is ook 'n bekroonde fotograaf.
Van sy werk is al in groot tydskrifte soos die Britse Vogue, Vanity Fair, Harper's Bazaar, Esquire en Interview verskyn.
As fotograaf het hy al saam met baie van sy tydgenote in musiek saamgewerk, veral bekendes soos Mick Jagger, Rod Stewart, Robert Plant, Joss Stone, Placido Domingo, Celine Dion, Billy Idol, Moby, Amy Winehouse, t.A.T.u., Annie Lennox, Peter Gabriel, Lenny Kravitz en Morrissey.
Kyk na die foto's op sy webtuiste of sluit aan by sy Facebook-blad
Adams het selfs in 2002 vir Koningin Elizabeth afgeneem, en die foto is op 'n Kanadese posseël in 2004 en 2005 gebruik. Hy ondersteun die Hear the World-inisiatief, 'n bewusmakingsveldtog vir gehoorverlies. (Bron: Wikipedia.com)
Verwante artikels
-
Agter die skerms by Afri-Frans-toer in Pretoria - was jy dalk daar? - Foto's
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 2
Die Afri-Frans-toer was in Mei 2010 in Pretoria. Myra Maud, Anna-Mart van der Merwe, Anna Davel, Mathys Roets en Laurika Rauch het wéér die gehoor betower met van ons bekendste Afrikaanse liedjies (in Frans)...
-
Bryan Adams en sy vele meisies
SARIE - November 2010
Ons het hom leer ken deur sy musiek, maar Bryan Adams is ook 'n fotograaf. 'n Bekroonde een.
-
Bryan Adams gaan pa word!
SARIE - Maart 2011
Die Kanadese sanger en fotograaf Bryan Adams het op sy Twitter-blad aangekondig dat hy en sy persoonlike assistent, Alicia Grimaldi, hul eersteling verwag.
-
Sarie.com by Idols-oudisies in Kaapstad - foto's!
SARIE - April 2010
Hoopvolles het gister (6 April 2010) in hul honderde opgedaag by die Kaapstadse Konferensie-sentrum vir 'n kans om die nuwe Idol te wees. Sarie.com was daar met die kamera.


















Kommentaar