Bryan Adams gaan pa word!
Foto’s: www.bryanadams.com Galery
Die Kanadese sanger en fotograaf Bryan Adams het op sy Twitter-blad aangekondig dat hy en sy persoonlike assistent, Alicia Grimaldi, hul eersteling verwag.
Bryan (51) is baie opgewonde en het op die TV-program Entertainment Tonight Canada vertel dat Alicia, wat onder meer 'n aktivis is vir liefdadigheid, hom jare gelede gehelp het om die Bryan Adams Foundation te stig en dat hy weet hulle 'n baie gelukkige gesin gaan wees.
Die baba word in Mei verwag.
Verwante artikels
-
Bryan Adams die fotograaf?
SARIE - Mei 2010
Geweet? Die sanger Bryan Adams is ook 'n bekroonde fotograaf.
















Kommentaar