Celebs se Facebook-profielfoto's, en lyk jy soos 'n celeb?
Ons klets, kuier aanlyn en deel mekaar se foto's in die kuberruim. Party van ons het foto's van onsself, ander van hul kinders, honde en gunsteling-vakansieplek.
Sarie.com het gaan loer hoe ons celebs se Facebook-profielfoto's lyk. Kyk na die galery.
Lyk jy soos 'n celeb? Gaan sit jou foto op die Doppelganger-facebookblad en laat hulle vir jou stem.
Verwante artikels
-
5 Minute met Fanie Cronjé, SARIE se glans-man
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Fanie Cronjé is SARIE se styl- en sosiale redakteur en dit beteken hy is die een wat byna elke glansryke geleentheid bywoon en SARIE dan daar verteenwoordig. Hy maak ook seker dat SARIE se voorblaaie so pragtig en stylvol is.
-
Bekende aktrise-model se blog is tops ter wêreld
SARIE Julie 2010
Kim Kardashian is op 25 Junie 2010 in Los Angeles deur Sony Ericsson en Celebuzz.com met die Digital Supernova-prys bekroon vir haar webblad wat tans alle ander sterre van haar kaliber uitstof, berig Tradingmarkets.com.
-
Facebook-fans oor boere se Lynda
SARIE - November 2009
-
Facebook-stigter Mark Zuckerberg verander die wêreld
SARIE - Desember 2010
Person of the Year. Elke jaar gee Time Magazine dié gesogte titel aan iemand wat in die jaar wat verby is die meeste gebeure beïnvloed het.
-
Facebook-vriendin oor hoe sy 100 kg verloor het!
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
-
Jou romantiese fliek-lys - ons Facebook-fans sê
SARIE - Februarie 2010
-
Julle op Facebook oor tienerseks
SARIE - Februarie 2010
-
Kinders en depressie: Julle sê op Facebook
SARIE Maart 2010
-
Kyk wie is ons Facebook-fan van die maand
SARIE - Maart 2011
Elna Wolmarans van die Paarl is dié maand ons Facebook-fan van die maand.









































Kommentaar