Coldplay op The Simpsons

SARIE - Mei 2010

Die supergroep Coldplay het onlangs in die Simpsons-episode, Million Dollar Maybe, opgeneem wat op 13 Mei 2010 op die Britse Sky-kanaal uitgesaai is.

In dié episode huur Homer dié groep vir 'n eksklusiewe vertoning nadat hy die nasionale lotery gewen het. Chris Martin, hoofsanger en Gwyneth Paltrow se man, het gesukkel om sy lag te hou tydens die opname.

Kyk die video:

Coldplay on the Simpsons from Coldplay on Vimeo.

Verwante artikels

  • The Simpsons vier 20 jaar

    The Simpsons vier 20 jaar

    SARIE Januarie 2010

    Wie sou ooit kon raai dat die aardige geel familietjie van Springfield met hul regophaar-kinders die TV-program sou word wat die grootste impak op popkultuur regoor die wêreld het?

Kommentaar

Web Development by FormFunction