Deon Opperman se nuwe musiekblyspel

SARIE - Maart 2011

Deon Opperman se nuwe musiekblyspel Foto’s: verskaf Galery

Na aanleiding van die reuse-sukses van sy vorige musiekblyspel, Ons vir jou, het Deon Opperman Tree aan! – Dit was die dae toe ons troepies was, geskryf.

Waar Ons vir jou oor die Boere-oorlog gehandel het, gaan Tree aan! op sy beurt oor die Bosoorlog.

Deon gebruik dieselfde karakters wat in sy destydse drama Môre is 'n lang dag voorgekom het. En daarmee voltooi hy 'n sirkel met sy skrywes.

Die akteurs wat in dié musiekblyspel te sien is, is Vaughan Gardiner, Willem Botha, Altus Theart, Johan Scholtz en Nadia Beukes.

Tree aan! is van 11 Junie in die Staatsteater in Pretoria te sien.

Verwante artikels

  • Deon Opperman

    Deon Opperman

    "Met Getroud met rugby wou ons wys dat rugby net soos die kerk is. Die kerk is heilig, maar die priesters val." - Deon Opperman, skrywer van Getroud met rugby. (KykNET se nuwe drama, begin Dinsdag, 7 April om 20:00)   *Vir nog Getroud met rugby-stories,...

  • Deon Opperman skryf GiGi se boek

    Deon Opperman skryf GiGi se boek

    SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 2

    Hulle stap al tien jaar 'n pad saam en nou is Deon Opperman (skrywer van die kykNET-reeks Getroud met rugby) die spookskrywer van Survivor-wenner GiGi se boek, Nipple Caps and G-strings.

Galery

  • Deon Opperman
  • deon_opperman.jpg
  • deon_opperman.jpg

Kommentaar

Web Development by FormFunction