Des van Egoli speel model vir internasionale modehuis. Hier's die TV-advertensie.
Chanelle de Jager, voorheen Des du Pondt in Egoli, is deesdae model vir modehuise soos René Taylor van Miladys en Triumph-onderklere.
“Ek het onlangs lekker saam met die Duitsers aan ’n TV-advertensie vir die onderklere-reeks Bon Prix geskiet,” vertel sy. Dit word in Duitsland en in Namibië uitgesaai. (Kyk daarna op hieronder.)
Verwante artikels
-
Aspoestertjie blog: Denimania!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 2
Lees die nuutste blog oor denim deur sarie.com se mode-trend-blogger.
-
Chanelle (Des van Egoli) wys haar kurwes
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 3
Vat vyf, Chanelle de Jager! Dié voormalige Egoli aktrise is nie net die afgelope twee jaar betrokke by die Milady’s René Taylor-veldtog vir modes vir die voller figuur nie, maar sy pronk deesdae ook vir die onderklere-handelsnaam Triumph!
-
Eckard Rabe (Egoli se Chris Edwards) speel nou in 7de Laan
SARIE - Februarie 2010
Eckard Rabe was toe wraggies die eerste een van die ou Egoli-spelers wat deur 7de Laan opgeraap is.
-
Egoli se Tarien hou Hollywood-bekendes se lywe mooi
SARIE Julie 2010
Christel Smith, voorheen Tarien in Egoli, woon al 10 jaar in Los Angeles en het 'n hoofstuk bygedra tot die boek The A-List Workout: Top Hollywood Trainers Reveal the Body Shaping Secrets of Their Celebrity Clients*.
-
Egoli-aktrise nou Kwêla-aanbieder
SARIE - November 2010
Mandi Baard (voorheen du Plooy) wat die rol van Lara in Egoli gespeel het, het aangesluit by die Kwêla-span as veldaanbieder.
-
Gemaklik met jou lyf - Des van Egoli vertel
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 6
Ons vroue vind tog so maklik fout met ons lyf. Maak nou vrede met joune en geniet die lewe. Want dit kan gedoen word!
-
Josie Borain oor die lewe... en oor Diana se broer
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 5
-
Martha Stewart was 'n Chanel-model
SARIE - Oktober 2010
Het jy geweet? Dié sakereus was in haar jong dae 'n model vir die Chanel-modehuis. Hier is van dié foto's.
-
Shaleen Surtie-Richards oor Egoli
SARIE - April 2010
















Kommentaar
willempie het gesê:
sys pragtig solank sy stilbly!
29ste Jul. 2010, 15:58Amelia het gesê:
Sy lyk wow!! Sy is absoluut pragtig!! Sy was nog altyd mooi, maar wat het gebeur dat so fantasties lyk? Sy mag maar!!!
29ste Jul. 2010, 15:27Willie het gesê:
Ai te pragtig! Wys jou dis waar wat Sanette hierbo se. Visgraat model lyk nie so sensueel soos wat hulle dink nie.
28ste Jul. 2010, 19:31charmaine otto het gesê:
Ek dink dit is absoluut fantasties.sy bly n pragtige vrou en n baie goeie aktrise en model. Wens ons kon meer van haar sien op televisie
28ste Jul. 2010, 19:14ellen pienaar het gesê:
stem saam met sanette chantel is `n groot inspirasie vir ons bietjie voller mense mooi so
28ste Jul. 2010, 13:05Tiens het gesê:
Gorgeous,beautifull stunning jy is pragtig
28ste Jul. 2010, 11:40Sanette Burger het gesê:
Sy is pragtig en die lewensgrootte bewys dat ons dames wat bietjie meer lyf het ook sensueel en pragtig kan lyk! Ons hoef nie soos 'n visgraat te lyk om mooi te wees nie! Pragtig!!!!! Sanette Burger Gauteng
27ste Jul. 2010, 12:41adele het gesê:
Ek is mal oor Chanelle. Wanneer kan ons MEER fotos en ook artikel van haar verwag? Sy is ;n stunning vrou. 'n REGTE vrou en nie een van die 'sticks' nie. Bly dit gaan goed na haar 'probleme' in die verlede. Baie trots op jou :-)
27ste Jul. 2010, 12:00Engela de Wit het gesê:
STUNNING!!!!!!!!!!!!!!!!!
26ste Jul. 2010, 17:25Mariana Bester het gesê:
Stunning foto - sy was nog altyd 'n baie mooi mens !
26ste Jul. 2010, 14:45Elize het gesê:
Dit is fantasties dat sy haar voete gevind het. Sy is 'n pragtige vrou en ek wens haar net alles van die beste toe!
26ste Jul. 2010, 14:12