Die beste modelle van alle tye

Deur Liezl Temmingh, SARIE - Desember 2009

Die beste modelle van alle tye Foto’s: Mario Sorrenti (www.harpersbazaar.com) Galery

Die glanstydskrif Harper's Bazaar het die beste modelle van alle tye geïdentifiseer.

Huidige modelle soos Kate Moss (foto regs) en die Brasiliaanse Gisele Bundchen het die lys gehaal. Bekende name soos Cindy Crawford, Christy Turlington en Naomi Campbell word ook as legendariese modelle beskou. Twiggy, met haar strykplanklyfie en elfagtige gesig, wat die mini-rokkie in die 60's beroemd gemaak het, word ook as een van die beste modelle ooit beskou.

Volgens Harper's Bazaar het dié modelle gehelp om mode 'n absolute fantasie te maak.

Die res van die foto's is ongelooflik! Klik by Harper's Bazaar se webtuiste om dit te sien.

Bron: Harper's Bazaar

Verwante artikels

Kommentaar