Die Laan se Sandra Stutterheim

SARIE - Mei 2010

Aktrise Helene Lombard (Sandra in 7de Laan) oor wat die Laan vir haar beteken

"'n Verbintenis met mense. Ek het goeie vriende op stel gemaak en ek kuier nog gereeld saam met hulle, soos Vinette Ebrahim (Charmaine) en Wilna Snyman (Madel).

"My lekkerste herinnering is soggens wanneer ek saam met kollegas gaan gim het. Ek het pret gehad met Sandra. Sy't dinge gedoen wat ek nooit sal kan nie.

Ek is al vyf jaar weg uit 7de Laan en mense herken my nou nog as Sandra. Ek dink nie ek gaan ooit van haar ontslae raak nie. Ek wil my tyd by die Laan koester as 'n baie gelukkige deel van my loopbaan en persoonlike lewe."

Verwante artikels

Kommentaar

  • Ag toe asseblief laat sy terug kom sodat sy vir gita kan wys sy is van staal gemaak

    22ste Jul. 2011, 08:08
  • bring haar terug asb, sy en Gita sal mekaar lekker kan aanvat. dit sal die sepie lekker vuurwarm maak as daar n ander vrou is wat nie skrik vir Gita nie en net so uitgeslape soos sy is.

    4de Okt. 2010, 22:49
  • Ag kan Sandra nie maar terug kom nie, sy het lewe aan die Laan gegee.

    11de Mei. 2010, 08:31

Web Development by FormFunction