Die wêreld se sexyste man ...
Die Twilight-ster, Robert Pattinson, is pas deur lesers van Britse Glamour as die sexyste man vir 2009 op Moeder Aarde aangewys. En só het hy mooi manne soos George Clooney en Brad Pitt uitgestof.
Só lyk die lysie:
1) Robert Pattinson
2) Johnny Depp
3) Hugh Jackman
4) David Beckham
5) Brad Pitt
6) Zac Efron
7) George Clooney
8) Chace Crawford
9) Justin Timberlake
10) Colin Firth
(Bron: www.real.com)
Hier is die voorprent van die 2de fliek in die Twilight-reeks, New Moon. Dit word 27 November in Suid-Afrika vrygestel.
Wie's vir jou die mooiste man in die wêreld?
















Kommentaar
Madelein Slabbert het gesê:
Ek het sommer geweet hy gaan weer al die ander uitstof. Defnitief Robert Thomas Pattinson vir my!!!!!!! Vampier-Groete, Madelein Slabbert xxx
25ste Aug. 2010, 10:39