Die wêreld se sexyste man is ... Johnny Depp

SARIE - November 2009

Die gewilde akteur is pas as People-tydskrif se sexyste man ter wêreld vir 2009 aangewys.

Hy't volgens die senior redakteur by People byna 'n "ikoniese status in terme van sensualiteit bereik", en die beeldskone Hugh Jackman uitgestof.

Vorige wenners van Brad Pitt, George Clooney en Richard Gere. (Bron: Nuus24)

Depp gaan ook eersdaag die hoofrol in Shantaram speel. Ja, Gregory David Roberts se ontroerende roman word nou op film vasgelê.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Ag nee Niks vir die oog nie. Daar is baie mooier mans as hy

    3de Feb. 2011, 10:26
  • Ek is nie verras om die nuus te hoor nie, want ek het nog altyd gedink hy het daai dierlike aantreklikheid. Hy kyk jou absoluut vierkantig in die oë, dit maak my bene lam.

    19de Nov. 2009, 14:58

Web Development by FormFunction