Dít het Emmanuel Castis ge-Google
Die laaste 5 dinge wat akteur en sanger Emmanuel Castis deur Google gesoek het...
* Geleentheidskoördinering (event management). “Ek en ’n vennoot besit Piatto Unplugged, ’n venue vir musiek-optredes en geleenthede in Johannesburg.”
* Popsanger John Mayer
* Sanger David Aldo
* SA musiekgroepe (“Om te kyk wie by Piatto kan optree.”)
* Wildreservate (“Waar ek en my meisie, Louise Carver, kan vakansie hou.”)
Verwante artikels
-
60 sekondes met Emmanuel Castis
-
Jana Strydom se vurige liefde vs verbode liefde
SARIE - Julie 2008
Vir Jana Strydom is liefde op die kassie vol storm en drang. Maar in haar eie lewe is daar net plek vir één man
-
Só hou 7de Laan se Helena vakansie
SARIE - April 2009
Die aktrise Jana Strydom vat graag die wandelpad ...
-
Suid-Afrikaner in die Google-span
SARIE - Maart 2011
Leendert W. Botha (24) van Ottosdal, ’n M.Sc.-student in rekenaarwetenskap,wou nog altyd vir Google werk. Ons het gevra hoe dit voel toe hulle sy internskap aanvaar het.
















Kommentaar