Dowe Mej. SA, Vicki Fourie, wys haar foto's
Foto’s: verskaf Galery
Al kan sy nie hoor nie, sing Mej. Dowe SA elke dag haar eie lied van oorwinning. Kyk maar, Vicki Fourie het groot planne vir die toekoms.
Dapperheid is nie 'n geskenk nie, dit is 'n keuse. Hierdie woorde is haar lewensleuse.
Toe sy in 2009 as Mej. Dowe SA aangewys is, het sy sélf borge gewerf om na Las Vegas te gaan vir Mej. Dowe Internasionaal. En op 23 Julie is sy daar as tweede prinses gekroon.
In die Januarie-uitgawe van SARIE gesels Vicky oor haar toekomsdrome.
"Die sleutel is om jouself te omring van mense wat nog groter droom as jy. Hulle sal jou altyd help op pad boontoe. Ons het almal eintlik 'n sterk oorlewingsinstink en ons kan leer om die beste van ons situasie te maak. Daar is sommige mense wat hulself bejammer, maar dit gaan jou nie ver bring nie.Hou op kla, ons het die geskenk van die lewe en jou gestremdheid is eintlik baie klein in vergelyking daarmee."
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Klik op die foto-galery hieronder vir nog foto's
Verwante artikels
-
Bobby Skinstad se foto-album
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 1
Blaai saam deur sy foto-album vir 'n kykie in sy lewe.
-
Brandon October gaan nou rock - en hy wys sy foto-album
SARIE - Desember 2010
Brandon October het 'n opwindende 2011 voor hom.
-
Nicholis Louw - foto-album
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
-
Patricia Lewis se foto-album
SARIE - November 2007 | Kommentaar: 5
Patricia Lewis deel haar foto-album met SARIE
-
Sonja Heroldt wys haar foto-album, praat oor haar kinders
SARIE - Desember 2010
Foto's van Sonja Heroldt vanaf haar kleintyd tot nou.
-
Wat jy moet weet van Mej. Dowe SA, Vicki Fourie
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 2
-
Wicus van der Merwe wys sy foto-album
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Grapmaker-sanger Wicus van der Merwe het sy Skouspel-2010--foto-album op Facebook gesit. Kyk net hier!



































Kommentaar
Marinda Ridgard het gesê:
hey tannie ek is een van die kinders by Hoerskool prieska jy is n mooi vrou en eenage man se droom jy moet gou weer kom kuier aseblief ek sal gereeld hello se maar tata tanie...
8ste Sep. 2011, 15:01SANTONê KRUGER het gesê:
VICKI JY IS N STUNNING GARL.EK GLO ONS PAPPA VADER IS BAIE TROTS OM TE SIEN WAT JY DOEN AL KAN JY NIE HOOR NIE.JY IS WERKLIK N ROLMODEL.EK HET CHILLI LIPSTIEK GELEES,EN JY KLINK EN LYK NA N POSITIEWE VROU,WAT N VERANDERING WIL MAAK.LIEFDE SANTONê,STERKTE MET JOU TOEKOMS
29ste Jan. 2011, 14:31Elana Goosen het gesê:
Vicki is een van die mees beeldskone mense wat ek al ontmoet het, nie net van buite nie, maar ook van binne. Sy't 'n hart van goud en is 'n bitter goeie vriendin en 'n kind van ons liewe Vader. Ek is so trots op jou vriendin. Mag die Here jou nog baie seen op jou pad vorentoe. Alles wat mooi is vir 2011. Baie liefde x x
30ste Des. 2010, 19:59Oud skolier van Sonitus Skool het gesê:
Vicky,ek is trots op jou veral jou artikel en dat jy jou voorbeeld aan ander stel. Ek is self hard horend en is met dowe man getroud. Ek self het besef dat hard horende en dowe persoon is heeltemal verskil aangesien hard horend kan wel goed praat en kan wel goed kommunikeer met horende mense terwyl dowe mense nie lekker kan praat nie. So ek sien baie dowe mense raak en hulle wil eintlik nie kla nie weereens die kommunikasie maak hul lewe moeiliker as wat jy dink. Hulle verwag eintlik nie bejammer nie. Vicky, jy is voorreg om Mej SA dowe kan wees en jy is ook voorreg om te kan kommunikeer. Al wat ek jou mooi vra is dat jy asb ook aan dowe mense dink en behoort ook om dowe gemeenskap te ondersteun. Ek meen ook dat jou toespraak aan verskeie mense laat mense dink oooo dis hoe dowe mense kan kommunikeer soos jy. Jy moet ook aan hulle laat verduidelik dat dowe en hard horende is verskil. Party van hulle kan goed praat dit hang af die opvoeding wat hulle kry by ouers of by die skole. Soos jy genoem het dat "die gestremdheid is baie klein in vergelyking daarmee" Ek stem saam maar is bedoel vir jou en vir my (asook vir gehoorstremde mense wat goed kan praat) Aangesien ek en jy gebruik glad nie gebaretaal nie en kan wel goed kommunikeer met mense. Maar vir dowe mense is heeltemal andersom aangesien dit vir hulle baie swaar om normaal weg te kan kommunikeer en is vir hulle die gestremdheid dubbel grootter as ons s'n. Asook hul kultuur is anders as ons s'n. Ek en jy was n oud skolier van Sonitus Skool vir hard horendes. Ek glo daarin ek self en jy is nie heeltemal doof nie. Ons kan goed hoor met hulp van ons gehoorapparate. Nou lees ek in Sarie Tydskrifte dat jy nie kan hoor nie, maar sien dat jy wel apparate dra en wel goed kan praat asook liedjies kan sing? wat is die verskil? Dit klink vir my onmoontlik!!! Voorspoed jou vol drome wat voorle! Mag dit suksesvol wees.
23ste Des. 2010, 21:29adele het gesê:
Jy is 'n stunning vrou. Baie sterkte met jou toekoms - jy lyk en klink sommer na 'n positiewe vrou. Voorwaar 'n voorbeeld vir ander :-)
23ste Des. 2010, 12:25