Egoli se Tarien hou Hollywood-bekendes se lywe mooi
Christel Smith, voorheen Tarien in Egoli, woon al 10 jaar in Los Angeles en het 'n hoofstuk bygedra tot die boek The A-List Workout: Top Hollywood Trainers Reveal the Body Shaping Secrets of Their Celebrity Clients*.
Sy fokus op sensuele skouers en wys 'n paar oefeninge wat jy kan doen om pragtige, ferm Hollywood-skouers te kry. Kry die boek op Google Books.
Sy het onder andere vir Uma Thurman help fiks word vir haar rol in Kill Bill.

*Uitgewer: McGraw-Hill
* Kyk ook die voorprent van die nuwe Egoli-fliek
Verwante artikels
-
Anri van der Linde oor gesond eet, drink en oefen
SARIE - Mei 2010
Hoe bly jy koelkop mooi met 'n eie sake-onderneming, 'n woelige kleinding en 'n renjaer-man? Anri van der Linde, wie se tweede baba amper gebore word, deel haar lewensfilosofie
-
Chanelle (Des van Egoli) wys haar kurwes
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 3
Vat vyf, Chanelle de Jager! Dié voormalige Egoli aktrise is nie net die afgelope twee jaar betrokke by die Milady’s René Taylor-veldtog vir modes vir die voller figuur nie, maar sy pronk deesdae ook vir die onderklere-handelsnaam Triumph!
-
Des van Egoli speel model vir internasionale modehuis. Hier's die TV-advertensie.
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 11
Chanelle de Jager, voorheen Des du Pondt in Egoli, is deesdae model vir modehuise soos René Taylor van Miladys en Triumph-onderklere.
-
Egoli-aktrise nou Kwêla-aanbieder
SARIE - November 2010
Mandi Baard (voorheen du Plooy) wat die rol van Lara in Egoli gespeel het, het aangesluit by die Kwêla-span as veldaanbieder.
-
Eko-vriendelike oefening
SARIE - Oktober 2009
Met soveel aandag op omgewingsvriendelike produkte is hierdie joga-mat perfek vir diegene wat joga deel maak van hul lewenswyse.
-
Frank Rautenbach: Wat jy nie van hom geweet het nie...
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 2
Rugbyspeler, gimnas, branderplankryer, model, sanger, selfs baba-oppasser . . . Is daar dan geen einde aan akteur Frank Rautenbach se talente nie?
-
Kegel-oefeninge
As jou bekkenvloerspiere sterker en meer elasties is, kry jy meer intense orgasmes. Dit kan ook jou blaasbeheer verbeter en voorkom dat urine lek.
-
Nerina de Jager: Van Tukkies na Hollywood!
SARIE - November 2010
Nerina de Jager (36), wat in Meyerton, Gauteng, grootgeword het, het onlangs begin werk as rooitapyt-korrespondent vir Hollywood 411 (TV Guide Network).
-
Só oefen 'n rugbykaptein - Getroud met Rugby-akteur vertel
SARIE - Mei 2009
Henré Pretorius verklap hoe hy fiks geword het vir sy rugby-rol in ’n nuwe kykNET-dramareeks. Fanie Cronjé, SARIE se sosiale en styl-redakteur, gym saam
















Kommentaar