Eksklusief: Mathys se liedjie spesiaal vir SARIE

SARIE November 2011

Eksklusief: Mathys se liedjie spesiaal vir SARIE Foto’s: Phyllis Green Galery

Luister hier heel eerste na Mathys Roets se liedjie spesiaal vir SARIE.

Mathys Roets het destyds met sy Droomvrou-album reeds besluit om ’n liedjie spesiaal vir SARIE te op te neem. Hy en liedjieskrywer Piet van Wyk de Vries het koppe bymekaar gesit vir dié liedjie. Dit is op Mathys se nuwe album Rembrandt se meisie in die maan beskikbaar wat later die maand in musiekwinkels sal wees. Maar vir nou is dit net hier op sarie.com beskikbaar vir al ons lesers.

Dit gaan oor ’n paartjie wat afry Kaap toe vir vakansie, maar die meisie gesels nie met haar kêrel nie. Sy lees net die hele tyd haar SARIE. Die res van die album is vol splinternuwe liedjies waaronder Danie Niehaus se liedjie, Soms en ’n liedjie uit Mathys se eie pen, Ek wens.

Luister hier na SARIE, Mathys se liedjie net vir ons

Verwante artikels

Galery

  • Mathys Roets
  • Die omslag van Mathys se nuwe album

Kommentaar

  • Met Liefde! xxx

    13de Nov. 2011, 13:07
  • Besig om te luister en my hele wese ervaar jou noot- en woordgenot Mathys!! Dankie Tina-lief vir hierdie skakel se deel. Ek liefffff dit XXX

    13de Nov. 2011, 10:07
  • Jy mag maar skryf en sing!

    11de Nov. 2011, 03:35
  • Puik Mathys ! Skryf Nog !

    8ste Nov. 2011, 16:43
  • Genade, meer as spesiaal & laat mens sommer besonders & uniek voel!!!

    8ste Nov. 2011, 13:12
  • Mathys, hierdie is 'n siel & harts mooie liedjie!

    8ste Nov. 2011, 10:26
  • Soos altyd!!!

    8ste Nov. 2011, 10:02
  • Mathys, ek luister met 'n glimlag na jou liedjie. Jy bly my No. 1 kunstenaar. Die woorde, jou stem.... wat 'n goeie kombinasie!! Kan nie wag vir jou CD!

    8ste Nov. 2011, 08:14

Web Development by FormFunction