Elma Postma se nuwe haarstyl

SARIE Augustus 2010

’n Nuwe seisoen (2010) van Boer soek ’n vrou, ’n sjiek nuwe haarstyl vir die aanbieder, Elma Postma.

“Ek het vir haar ’n styl geskep wat haar hare netjies hou terwyl sy dit laat groei,“ vertel Terence Janse van Vuuren, die eienaar van Terenzo-haarsalonne.

“Vir haar gesigvorm werk ’n vierkantige kuif die beste. Ek het van die kroontjie af ’n paar lae gesny. Dis nou heuningblond met ’n paar ligstrepies.“

Terence, wat as een van 15 L’Oréal-ambassadeurs wêreldwyd klasgee oor die nuutste haartendense, sê die beste haarsnit vanjaar is ’n ronde of diagonale kuif en baie lae in en om die kroongedeelte, die slape en aan die kante.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Ai toggie as ek maar so kon lyk!

    25ste Feb. 2011, 13:53
  • Elma, jy lyk pragtig! Ek geniet Boer soek 'n vrou altyd!

    13de Jan. 2011, 08:38
  • verskriklik stunning, jy lyk super goed!!

    3de Okt. 2010, 11:18
  • Stunning verby Elma.Dit styl pas jou goed!

    14de Sep. 2010, 16:00
  • Elma, die wat so lelik is, ignoreer hulle. Net jaloers. Jys pragtig

    7de Sep. 2010, 20:09
  • Baie mooi. Hierdie haarstyl pas jou goed.

    9de Aug. 2010, 08:46
  • Sy lyk al te pragtig!!!

    7de Aug. 2010, 12:47
  • Wat een mooie vrouw, en nu nog mooier. Wanneer komt ze naar Holland.

    2de Aug. 2010, 10:05
  • Ai, kyk nou net hoe mooi is ons blomme uit die ou Wes Transvaal!

    2de Aug. 2010, 09:52
  • Pas jou pragtig Elma! Jy word net mooier.

    2de Aug. 2010, 09:12
  • Sy kan nie lelik lyk al doen sy wat. Sy het dit net. Mal oor haar. Truida Redelinghuys

    1ste Aug. 2010, 20:55
  • Ek stem saam Elma flirt meer met die boere as die ander meisies

    1ste Aug. 2010, 20:16
  • Dit pas jou!Baie mooi

    1ste Aug. 2010, 16:02
  • Stunningly pragtig! Slaan nou vir jou 'n boer los toe!!

    31ste Jul. 2010, 22:04
  • Wat is jou adres, ek vra jou somer vir 'n date

    31ste Jul. 2010, 19:44
  • Ek wonder of hulle nie die reeks se naam na Desi-soek-'n-man toe moet verander nie

    30ste Jul. 2010, 10:21
  • Dit lyk PRAGTIG!!!!

    30ste Jul. 2010, 09:40
  • Sy is pragtig, en met die nuwe haarstyl, nog mooier.

    29ste Jul. 2010, 21:15
  • meer sexy

    29ste Jul. 2010, 17:36
  • mooier as ooit!!!

    29ste Jul. 2010, 10:58

Web Development by FormFunction