Emo Adams is nou te koop!
Foto’s: verskaf Galery
Emo Adams het pas ’n aanlynwinkel geopen waar jy allerhande produkte onder die Emo Adams-handelsmerk kan koop.
Dié nuwe winkel sal jy kry by www.emoadamslive.co.za, en jy kan van plakkate, poskaarte, T-hemde en natuurlik die gesogte EMOtions-parfuum daar koop.
Jy bestel sommer net daar wat jou hart begeer en hou die posbus dop.
Emo se stem is ook beskikbaar op ’n Garmin GPS, dié kan ook afgelaai word op sy webblad.
Verwante artikels
-
Die geur van Emo Adams
SARIE - Februarie 2010
-
Emo Adams is Daddy Cool in nuutste selfoonadvertensie - video!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 7
Hierdie gaan weer 'n wenner wees!
-
Emo Adams se fotoalbum
SARIE Januarie 2010
-
Emo Adams verklap...
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 6
Sy liefde vir Afrikaanse musiek het met ’n Steve Hofmeyr-liedjie begin. Vandag praat Emo Adams op die verhoog die universele taal van lag en musiek. Hy verklap sy gunstelinge.














Kommentaar
Rochaan du Toit het gesê:
Helo Emo. Kan j asb n show in Robertson of Ashton kom hou asb ???? Ek en my familie is DOL oor jou en kani wag om ju te sieni. Ek smeeeeeeek ju en aanbid letterlik die grond waarop j loop. 'Seblief Emo ek smeek jou ?? J kan j broer ook sam bring as j wil. Reply asb op hieri boodskap ?? Daai'sie move ,,of hoe ??:):):):):)
4de Apr. 2012, 13:01