Gisele Bundchen se eko-velsorgreeks, plus foto van haar en nuwe baba
Niemand sal omgee vir 'n supermodel-vel nie. Nou ja, Gisele Bundchen het pas haar eie eko-vriendelike velsorgreeks, Sejaa, bekendgestel. Sy's 'n VN-ambassadeur vir omgewingsake.
Die reeks word van 100% natuurlike produkte gemaak en die verpakking is herwinbaar. Nie net kry jou vel al die sorg wat dit nodig het nie, die omgewing word ook beskerm.
Klik vir 'n lys van natuurlike produkte, lees meer oor die Sejaa-dagroom
![]() |
Bundchen het ook onlangs ma geword van baba Benjamin Rein. |
Verwante artikels
-
Edelgesteentes in velsorgprodukte
SARIE - Desember 2009
Edelgesteentes gee nie net ’n tikkie bling nie – dit verfraai deesdae ook jou vel in skoonheidsprodukte.
-
Eko-vriendelike oefening
SARIE - Oktober 2009
Met soveel aandag op omgewingsvriendelike produkte is hierdie joga-mat perfek vir diegene wat joga deel maak van hul lewenswyse.
-
Jessica Simpson kies gewone vroue as modelle vir haar nuwe klerereeks
SARIE September 2010
Ons word elke dag gebombardeer met foto's van modelle en celebs wat "opgeknap" is. En hul grootte is NUL. (Is "nul" ooit 'n klere-grootte?)



















Kommentaar