Gwyneth Paltrow nou ‘n country-sangeres
Daar's 'n splinternuwe countrymusiek-fliek op die grootskerm en Gwyneth Paltrow 'sing' die hoofrol.
In Country Strong speel sy Kelly Carter , 'n country-sangeres en alkoholis wat ná rehabilitasie besluit om haar loopbaan te red. Sy gaan op toer saam met haar man en bestuurder, Ed (Tim McGraw), asook 'n voormalige skoonheidskoningin Chiles Stanton (Leighton Meester van Gossip Girl).
Country Strong is in die hartjie van Nashville, Tennessee, geskiet. Dis mos ook die speelplek van manne soos Johnny Cash en daardie beroemde Jack van Jack Daniels Tennessee Whisky.
Country Strong word op 22 Desember uitgereik, maar hier's solank 'n voorskou.
Verwante artikels
-
Emmanuel Castis van Erfsondes droom van 'n fliek met Johnny Depp
SARIE Julie 2010
Dié akteur en sanger wat nou in Erfsondes 3 op SABC2 te sien is, praat passievol oor sy drome, hoop, vrese, lewenslesse.
-
Louis Vuitton op safari met Ernest Hemingway se agterkleinkind!
SARIE September 2010
Daar's net iets spesiaals wanneer die son in Afrika sak. En Louis Vuitton se nuwe advertensieveldtog vir sy nuwe reis-versameling praat saam.
-
Louis Vuitton, Bono op Upington
SARIE September 2010
Droë gras, bossies, heuwels en wie sou nou kon dink: Louis Vuitton!
-
Wêreldbeker-trofee reis in 'n Louis Vuitton-tas
SARIE - Junie 2010
Die 2010 FIFA Wêreldbeker-trofee reis voortaan in styl in 'n spesiale Louis Vuitton-leertas.
















Kommentaar