Hiér hou Rian van Heerden vakansie
Foto’s: verskaf Galery
Hy's die aanbieder van Mumbo Jumbo op OFM, en het 'n gewilde geselsprogram op kykNET. Hy gesels oor sy gunsteling-vakansieplekke
Gunsteling-vakansieplek in SA? Kaapstad.
Buite SA? San Francisco, as gevolg van die wonderlike diversiteit.
Vakansie is volmaak saam met iemand vir wie jy die liefste is.
My beste vakansie-herinnering is om skuins ná sonsondergang in New York aan te kom en 'n pizza te gaan soek vir aandete.
Lekkerste kos tydens 'n vakansie? Mexikaans by die restaurant Guaymas in San Francisco.
Wat pak jy in vir vakansies? So min as moontlik... om plek te los vir aandenkings.
Plek wat jy die graagste wil besoek? Tibet, vir die ongelooflike spiritualiteit van die plek.
Verwante artikels
-
Rian van Heerden speel in musiekvideo
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 3
Rian, DJ van Mambo Jumbo op OFM en aanbieder van die joernaalprogram Rian op kykNET, het die afgelope naweek in ’n musiekvideo gespeel.
-
Só hou 7de Laan se Helena vakansie
SARIE - April 2009
Die aktrise Jana Strydom vat graag die wandelpad ...
-
Só hou Nianell, haar man en die drieling vakansie
SARIE - Junie 2010
Sy verklap hul gunsteling-plekke plaaslik en buite Suid-Afrika.
-
Vakansiekos - 7 spyskaarte
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
Jy kan gerus hierdie vakansie ontspan oor groot familie-etes, piekniekkos vir die strand of 'n braai saam met vriende. SARIE het vir jou 'n vakansiekos-spyskaart uitgewerk.
-
Vakansiekos - nóg spyskaarte
SARIE - Desember 2009
Jy kan gerus hierdie vakansie ontspan oor groot familie-etes, piekniekkos vir die strand of 'n braai saam met vriende. SARIE het vir jou 'n vakansiekos-spyskaart uitgewerk.
















Kommentaar