Hoe sal Jeannie D en Loyiso Bala in 2050 lyk? Foto's

SARIE September 2010

In 2050 sal glansmense soos Jeannie D en Loyiso Bala dinge soos 'n universele waterskaarste, aardverwarming en die moontlikhede van ruimtereise moet hanteer.

Daarom is hulle deel van hierdie inisiatief, een van vir 20 tot 35-jariges waarsku om te spaar vir hul aftrede. Jeannie D en Loyisa is gegrimeer om hulle 40 jaar ouer te laat lyk - met plooie, gryshare en selfs 'n boeppens vir Bala!

Hou Jeannie D en Loyiso se Facebook-profiele dop vir meer.

Verwante artikels

Galery

  • Jeannie D soos sy moontlik in 2050 kan lyk...
  • Loyiso Bala hoe hy dalk in 2050 kan lyk...

Kommentaar

Web Development by FormFunction